
Deprecated: Function eregi_replace() is deprecated in /usr/www/users/kakamas/mainfile.php on line 173
<?xml version="1.0" encoding="ISO-8859-1"?>

<!DOCTYPE rss PUBLIC "-//Netscape Communications//DTD RSS 0.91//EN"
 "http://my.netscape.com/publish/formats/rss-0.91.dtd">

<rss version="0.91">

<channel>
<title>Kakamas Accommodation - Kakamas Accommodation and Businesses Portal - kakamas.co.za -  Northern Cape - Kakamas Guest Houses, Hotels, Lodges, Businesses</title>
<link>http://www.kakamas.co.za</link>
<description>kakamas .co.za News</description>
<language>en-us</language>

<item>
<title>ORANJERIViER SE WATERVLAK STYG VERDER</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=78</link>
<description>UPINGTON &amp;ndash; Die watervlak van die Oranjerivier by Upington het gister
verder gestyg met re&amp;euml;n wat net nį 19:00 oor die dorp uitgesak het,
terwyl nog br&amp;ucirc;e gister in die streek gesluit is.&lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Die br&amp;ucirc;e by Upington en Kakamas is steeds oop en teen gister laat was
daar nog nie sprake dat dit toegemaak sou word nie. Water het vroegaand
aan die laagliggende ingangspunte van die voetgangerbrug begin knibbel.</description>
</item>

<item>
<title>WOORDE VLOEI SOOS RIVIERWATER</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=77</link>
<description>Net soos die groot verskeidenheid landbougewasse wat uit die vrugbare
grond langs die magtige Oranje spruit duik letterkundige meesterstukke
al vir dekades soos papirusplante langs die Nyl op. &lt;br /&gt;Menigte
skrywers het al probeer om die unike karakter van die river en sy mense
op papier vas te l&amp;ecirc;, maar dit sit nie in enigeen se broek om die mense
van die Groot Gariep te verstaan nie, wat nog te s&amp;ecirc; van verwoord..</description>
</item>

<item>
<title>RIETFONTEIN VOOR IN DIE KOOR MET BORSKANKER BEWUSMAKING VIR KANSA</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=76</link>
<description>Rietfontein: Wat 'n pragtige pienk prentjie was die borskanker
bewusmakings oggend nie wat Mali Burden en haar vrywilliger span vir
die mense van Rietfontein gere&amp;euml;l het. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Daar was 164 leerders en
personeel van die Rietfontein Gekombineerde skool wat die
Saterdagoggend bymekaar gekom het om meer te leer oor die bevreesde
siekte: Borskanker..</description>
</item>

<item>
<title>MAPAGO PRIVAAT POLISIėRING STIG BUURTWAG SISTEEM</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=75</link>
<description>Upington: Di&amp;egrave; buurtwag is gestig as 'n divisie van die gerespekteerde
Mapago Sekuriteitsnaam. Die manier van optrede is die beste manier om u
waardevolle besittings soos jou familie, eiendomme en voertuie te
beskerm. Hierdie diens is uiters koste effektief vir die publiek, met
'n
eenmalige aansluitingsfooi en 'n baie bekostigbare bedrag per maand
daarna, vir 'n 12 uur tydperk per dag..</description>
</item>

<item>
<title>ABBA OP UPINGTON</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=74</link>
<description>&lt;strong&gt;Upington:&lt;/strong&gt; Aan die einde van die vertoning is die
gehoor nie altyd seker of dit werklik die kunstenaars op die verhoog is
wat gesing het nie.. so eg vertolk hierdie kunstenaars die ABBA
liedjies. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Moenie die kans laat verby glip om ABBA Magic
vertoning op 3 September 2010 om 19:00 by die Fanie Malan
Saalperdskouseksie aangebied en vir enige navrae kan Ann by 083 459
1376 geskakel word</description>
</item>

<item>
<title>ORANJERIVIER SE PUIK 2010 OES SKOP NUWE ERA VIR WYNE AF</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=73</link>
<description>Met sommige Suid-Afrikaanse wynstreke wat vanjaar 'n 30% afname in hul
oesskattings ervaar het, kyk die bedryf met dorstige o&amp;euml; na die
Oranjerivier-wynstreek wat 'n buitengewone wynoes gehad het. Volgens
Mnr Matthee van Schalkwyk, Oranjerivier Wynkelders se
produksiehoof, was dit 'n baie goeie jaar vir Oranjerivier se vyf
wynkelders wat aan die oewer van die rivier gele&amp;euml; is in die Upington
omgewing..</description>
</item>

<item>
<title>INTERNASIONALE PLANTVERBRUIKERS FORUM OP KEIMOES WAS GROOT SUKSES!</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=72</link>
<description>Die Internasionale Planteverbruikers Forum was 'n unieke geleentheid om
soveel plantkundiges en navorsers in Kai! Garib area te verwelkom. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Die volgende Universiteite was teenwoordig: Johannesburg Universiteit,
Pretoria-, Bloemfontein-, Stellenbosch-, Fort Hare-, Botswana-,
Wes-Kaap-, Zululand-, Venda-, Limpopo- en Beloit College USA..</description>
</item>

<item>
<title>FAMSA EN SANRA IN EEN GEBOU</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=71</link>
<description>&lt;font face=&quot;Times New Roman&quot;&gt;&lt;strong&gt;&lt;u&gt;Upington:&lt;/u&gt;&lt;/strong&gt; Twee diensorganisasies, wie albei fokus op die welstand van die familie, het onlangs saam na een gebou verskuif. FAMSA en SANRA het hulself onlangs saam in dieselfde gebou gevestig om sodoende &amp;lsquo;n gesamentlike diens te verrig. Hulle noem hulself nou &amp;lsquo;n multi-funksionele span. SANRA is &amp;lsquo;n organisasie wat hulself op die slagoffers van die misbruik van dwelms, alcohol en ander afhanklikheidsmiddels toespits.&lt;/font&gt;&lt;br /&gt;&lt;div&gt;&lt;font face=&quot;Times New Roman&quot;&gt;&lt;br /&gt;&lt;/font&gt;&lt;/div&gt;</description>
</item>

<item>
<title>SKOG HOU KERSPARTY</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=70</link>
<description>&lt;div&gt;&lt;font face=&quot;Times New Roman&quot; size=&quot;2&quot;&gt;Die kinders van Skog (Spesiale Kinders Ondersteunings Groep) is weer vanjaar vreeslik bederf met die allerlekkerste Kerspartytjie by Aloe Gastehuis. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Die spulletjie het die allerlei lekker speletjies gespeel, die vriendelike tannies het hulle hare bietjie met &amp;nbsp;spuitverf gekleur terwyl daar vir hulle gebraai word. Selfs oom Jasper het kort-kort kom seker maak dat die kinders hulle self geniet. &lt;/font&gt;&lt;/div&gt;&lt;br /&gt;</description>
</item>

<item>
<title>LEEUS VAN KGALAGADI HERSTEL VAN HONDESIEK</title>
<link>http://www.kakamas.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=69</link>
<description>&lt;div&gt;&lt;font face=&quot;Times New Roman&quot;&gt;&lt;font size=&quot;2&quot;&gt;&lt;strong&gt;&lt;u&gt;Kgalagadi:&lt;/u&gt;&lt;/strong&gt; &amp;lsquo;n Hondsiek virus het die dood van vier leeus in die Kgalagadi Oorgrenspark veroorsaak. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Die infeksie, wat amper nie speurbaar is oor so &amp;lsquo;n uitgestrekte bewaringsarea nie, is vinnig gediagnoseer deur die briljante samewerking tussen SANParke se bewaringsdienste en veeartse, hul personeel en die Noord-Kaap veeartsenydienste&amp;hellip;&lt;/font&gt;&lt;/font&gt;&lt;/div&gt;&lt;br /&gt;</description>
</item>

</channel>
</rss>
